Monday, 5 September 2011

Moet Kuns en Kultuur in die Grondslagfase onderrig word?

Ons glo dat Kuns en Kultuur in die Grondslagfase onderrig moet word,
omdat:
  • Leerlinge se kreatiwiteit ontwikkel word.
  • Leerlinge se fyn motoriese vaardighede ontwikkel.
  • Leerlinge se perspektief ontwikkel.
  • Leerlinge se groot motoriese vaardighede ontwikkel.
  • Leerlinge gee uitting aan hulle emosies.
  • Leerlinge leer deur spel.
  • Kommunikasie en sosiale vaardighede ontwikkel en verbeter.
  • Leerlinge ontdek kuns elemente soos tekstuur, vorm, lyn, fatsoen, variasie en ritme.
 Dus is dit belangrik in die Grondsalgfase dat Kuns en Kultuur in die Kurrikulum of CAPS ingesluit moet word vir die ontwikkeling van die verskillende elemente.

No comments:

Post a Comment